Hongaarse Wikipedia | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Hongaars |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | 8 Julie 2003 |
Huidige status | Aktief |
URL | hu.wikipedia.org |
Die Hongaarse Wikipedia is die Hongaarse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 8 Julie 2003 begin.
Dit het tans 544 100 artikels, en is die 29ste grootste Wikipedia.